
Omaruru Artist Trail 2017
Omaruru, Namibia
Thu Sep 21st 2017 to Sat Sep 23rd 2017 at 19:00 until 23:00Namibia, OmaruruNamibia https://www.myguidenamibia.com/events/omaruru-artist-trail-2017 VISIT WEBSITE
Event Details
Vandag oor 'n week, 22 September, Musiek Teater, met Kevin Leo, Johan Kelber, Lize Ehlers en die Ensemble Phenominal. Al hierdie net in Omaruru by die Artist Trail 21 - 23 September.
Vandag oor 'n week, sit ons aan by die Langtafel, met ons 'Vintage' skeppings, en lag vir Elzabè Zietsman se kwinkslae.
Onthou as jy die beste en oorspronklikste 'Vintage' skepping dra, wen jy 1 nag vir 2 in die Strand Hotel se 'Presidential suite' Nie van hier nie nè?
Kom kyk hoe 3 van Namibia se top chefs elkeen 'n staatmaker gereg voorberei. Terwyl jy lekker saamgesels en proe, deel hulle 'n paar kook geheime met jou. Natuurlik met 'n glasie wyn. Vrydag 22 en Saterdag 23 Sept om 10h00 by Farm Kolmitz - N$ 100.00
Daar is net 20 plekke per sessie.
Dit gaan Groot wees, moenie hierdie fantastiese konsert mis nie. Klassiek op jou voorstoep.
Directions
My Guide website?